Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Beach Villa

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Mrt 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandra Place 9, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 997 R1 697 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ballito Beach Villa is 'n duplekswoonstel op die strand wat 'n asemrowende see-uitsig bied. Hierdie woonstel is net 'n paar treë vanaf Ballito se promenade in KwaZulu-Natal.

Hierdie lieflike woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens lei na 'n balkon. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n dakwaaier. Die eerste badkamer is op die onderste verdieping en het 'n stort. Die tweede badkamer is op die boonste verdieping en het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n oond, elektriese stoofplaat, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Daar is 'n groot stoep met 'n Weber-braai en 'n see-uitsig, asook 'n enkeltoesluitmotorhuis en oop parkeerplek.

Die woonstel is troeteldiervriendelik mits dit vooraf so gereël is. Let asb. dat slegs 2 klein hondjies toegelaat word en daar geen heining is nie.

Die kompleks bied direkte strand-toegang tot die 2,5 km lange promenade langs die see. Dit bied ook maklike toegang tot strande waar gaste kan swem en branderplankry. Clarke Bay is reg voor die kompleks en winkelsentrums, restaurante en King Shaka Internasionale Lughawe is ook naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Ballito Beach Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Ballito Beach Villa
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 61

Maande gelys 9

Ligging

  • Sandra Place 9, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 997
R1 997 R1 697
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 997
R1 997 R1 697
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandra Place 9, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78ee0fb34da2bb210ad43ca7f3c5cc52c913c9e2c85a755fd9d58bb7be635115ba1aa1ddd06f8868411cf917b1ef25c239ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 997 nouVanaf R1 697 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 9 Sandra Place Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.539683166439 31.218965615904
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem