LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marie P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Gerieflik, netjies en skoon. Baie gerieflik, skoon en netjies. Sal beslis dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
1 nag
5.0
Aug 2026

Wonderlike vreedsame veilige verblyf. Baie aangename verblyf en die gasvrou het nog elke keer vir seker gemaak dat alles perfek is en haar gaste hul verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Extremely friendly and helpful host with high quality, spacious accommodation. Accommodation was clean and spacious with all the necessary amenities. Quality bedding and furniture, with electric blankets on the bed. That shower was divine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Veilig, gerieflik, skoon, vriendelike personeel. Was so netjies en skoon en was so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
1 nag
5.0
Feb 2026

Rustig en gerieflik. Baie rustig en skoon, kamer is toegerus met al die benodighede vir 'n selfsorg eenheid. Yskas was aangevul met gebottelde drinkwater en melk wat baie welkom was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
La Tranquil
Baie dankie vir jou resensie. Was 'n absolute voorreg en 'n plesier om jou te kon akkommodeer. Hoop om jou spoedig terug te verwelkom.

Martie O
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Harmonieus. La Tranquil het die mooiste kamers. Baie stylvol en na 'n lang reis is dit die beste plek om rus te vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clare D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Superb! We had a lovely stay. The facility is clean and neat. The bed was the most comfortable bed I have ever slept on! Lovely big mugs for coffee. Absolute perfection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donald M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Nice. My stay was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carli S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Veilig, rustig, skoon, netjies, ruim, huislik. Ons het regtig baie lekker gebly by La Tranquil. Ons het een aand oorgeslaap. Annalize het ons opgegradeer na 'n baie lekker kamer wat ruim was. Die eiendom is veilig en ons kon dit maklik bereik d.m.v. Google Maps.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grethe D
1 nag
5.0
Apr 2024

Ons het heerlik gebly en alles gehad wat ons nodig kon kry! Heerlike woonstel, perfek ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Almond Street, Vereeniging, Vereeniging, 1929, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfjHEW9ZteXgCDX7RZef1DXq6buu9McFpOxoh1doDZnoGJ9j8RR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 17 Almond Street Vereeniging 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.653799718231 27.997204023314
Soek in 'n groter streek