Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vida

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Vida bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamervakansiehuis in Stilbaai. Die huis is net 65 m van die strand af en bied 'n see-uitsig.

Die huis het 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 3 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed wat vir 'n kind geskik is. Die en suite-badkamers het storte. Die oopplan-kombuis het 'n ontbyttoonbank, yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele, en 'n sitarea. Die huis het 'n waskamer en 'n windbeskutte lapa met ingeboude braaigeriewe.

Die huis is net 900 m van die hawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by La Vida sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Waterkantstraat 35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtNKRZXtXpPQa3C9PqcSAPntmqbvfiNoDqhqsWZzICBrm0XV4NI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 35 Waterkant Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.383561748458 21.421790778574