La Vie En Rose

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

La Vie En Rose is 'n gerieflike, gemeubileerde privaat eenheid vir 2 mense in Parkrand, Boksburg.

Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en handdoeke word voorsien. Ekstra komberse is ook beskikbaar. Daar is 'n TV met volledige DStv, WiFi, en 'n lessenaar vir sakereisigers. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar en die eenheid word daagliks skoongemaak. Daar is lugversorging in die slaapkamer.

Daar is ook 'n volledige toegeruste kombuis en ’n eetarea.

Gaste kan lekker ontspan op die stoep met sy uitsig oor die tuin of 'n dip vang in die swembad. En daar is veilige parkeerplek vir een voertuig.

Boksburg het heelwat markies en gaste kan gerus ook 'n draai maak by Le Grange Voëlpark en die Hechter-Shulz Museum.

Slaapplek

'n Bespreking by La Vie En Rose sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Vie En Rose gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R975 R878 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false