La vie Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 29 Nov 2019.

Beskrywing

La vie Gastehuis bied sakpas oornagverblyf in 'n bekoorlike gastehuis in 'n rustige buurt in Rustenburg.

Die gastehuis bied slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 aparte eenhede met geriewe om etes op te warm. Ongelukkig is geen kookgeriewe of daaglikse skoonmaakgeriewe beskikbaar nie. Die eerste eenheid het 'n dubbelbed, 'n slaapbank vir 'n kind en ’n badkamer met 'n bad. Die tweede en derde eenhede is afsonderlike houthutte en beskik elkeen oor 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Elke kamer het net parkeerplek vir 1 voertuig.

Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing, soos Sun City, Hunters Rest Gholfbaan, Rustenburg Kloof, Kgaswane Bergreservaat, Sparkling Waters Spa en Waterfall Mall. La vie Gastehuis is reg langs die N4 snelweg geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Vie Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R430 R323 per nag (plek vir 2)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 29 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za