La Villa Rosa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Villa Rosa is 'n luukse gastehuis met 'n gerieflike ligging in Carlswald in Midrand. Heelwat inwoners in dié rustige woonbuurt met sy groot erwe en meenthuise besit perde, en daar heers 'n plattelandse atmosfeer. La Villa Rosa is naby Altron Besigheidspark, Vodaworld, Mall of Africa, Gallagher Konferensiesentrum, Waterfall City en Kyalami.

Ons bied 'n verskeidenheid gastesuites wat elk uniek ingerig is en slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied.

Talle gemeenskaplike areas is tot gaste se beskikking, soos die hoofsitkamer, eetarea en buite-areas. Daar is 'n lieflike swembad en braai-area. Ons bied ook 'n venue vir konferensies of byeenkomste met sitplek vir 20 tot 30 gaste.

La Villa Rosa bied uitstekende diens aan die oordeelkundige reisiger, puik sekuriteit vir gemoedsrus, en net die beste gerief.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Villa Rosa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]keslaap.co.za

// Hotjar AB false