- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rosheen-singel 17, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R1 758 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
La Vista Lodge is op die hoogste punt bo Plettenbergbaai geleë en bied uitsigte oor die Keurboomsstrandmeer, Lookout-strand, die Bahia Formosa en op die Tsitsikammaberge.
Die lodge bied groot suites met en suite-badkamers met baddens en aparte storte. Die kamers het elkeen lugversorging, 'n yskassie met voorraad, sateliet-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, balkon of stoep met uitsigte. Dit word daagliks skoongemaak.
Daar is 'n restaurant op die perseel en dit bied ontbyt, heerlike tapas-borde en 3 gang-aandetes op versoek aan. Masserings kan op masseerbeddens in die suites plaasvind op versoek. Dit moet 24 uur voor die tyd gereël word.
La Vista Lodge is 3 minute se ry vanaf die middedorp met koffiekroeë soos The Doubleshot, Hola Café, The Bungalow Beach Bar en die Le Fourhil de Plett Bakery and Café. Dis ook 2 minute vanaf die gewilde strandmeer voor die huis en af by 'n heuwel en 12 minute vanaf die Robberg Peninsula Natuurreservaat.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Rosheen-singel 17, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink La Vista Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rosheen-singel 17, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8