Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vista

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Breekskadedeposito wat terugbetaal word indien niks gebreek of beskadig is nie: R500. Geen sleutel sal sonder die volledige betaling via elektroniese fondsoorplasing (EFT) of kontant voor 10:00 op die dag wat jy inklok oorhandig word nie.
'n Skoonmaker is op versoek beskikbaar.
Vir 2 tot 4 gaste wat buite-seisoen langer as 'n week bespreek, kan daar 'n spesiale prys bespreek word.
Let asb. daarop dat 2 Desember tot 10 Januarie geen besprekings wat uit minder as 14 dae bestaan aanvaar sal word nie.
Rook is verbode.
Geen studente word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietsingel 7, Boland Park, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f695c2d9bc95f8a4f625bd8417c3fe2c336b5228a64fcb05fadae565431e60994c81024557630af8a8a44eb9e5b9ba34a89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 31 5 1 5 7 Kiewiet Crescent Boland Park 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.163531526172 22.107120752335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang