LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Vogue Guest House | LekkeSlaap
+20

La Vogue Guest House

14 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir La Vogue Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chequitta T - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chequitta T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great space, tranquil and well equipped.

We had a wonderful stay. Great amenities and space. There’s a lounge area and the bedroom is separate, which made it easy for my partner to work in one area while I watched TV in another. I’d highly recommend La Vogue and would stay there again if I go to Krugersdorp again.

Jaco A - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco A
Gesin met tieners

Gerieflik, gemaklik en aangenaam.

Baie netjiese akkommodasie. Veilig, rustig en stil. Dit was ideaal vir ons om te ontspan en te ontlaai na 'n besige dag. Binnenshuise dekor is fantasties, met 'n pragtige badkamer.

Amanda M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's well situated, our second time there.

The only thing that made me give it a 3 for cleanliness is that the bottom sheet on the bed had not been changed from a previous guest. Normally it's spotless.

Danika P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika P
Gesin met tieners

Uitstekend en pragtig.

Pragtige plek, skoon en baie vriendelik ontvang. Baie veilig.

Riaan V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, luukse akkommodasie in 'n baie mooi omgewing!

Ons was vriendelik ontvang en die kothuis was baie netjies en skoon. Die kombuis is goed toegerus en die linne was van baie goeie gehalte. Dit was presies wat ons nodig gehad het na 'n baie lang vlug vanaf Los Angeles. Sal dit aanbeveel en beslis weer daar bly.

Amanda M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place.

Lovely place, very convenient location. Monica that cleaned the place was a honey. May I suggest that a long mirror be put on the inside of the wardrobe door so us ladies can blow dry our hair and check we are dressed properly.

Esme S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme S
Gesin met tieners

Lekker uitgerus.

Was naby aan plekke wat ek en my dogter wou besoek.

Jan-abraham J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-abraham J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi netjies en skoon.

Baie mooi en netjiese eenheid met alles wat 'n mens nodig het. Lizel was baie hulpvaardig en seker gemaak iemand kon ons na ure verwelkom, 20h30. Ons het perongelik klere agter gelos en sy het dadelik ingespring om te help en dit vir ons deur te kourier.

Heike D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heike D
Saam met vriende

Very clean and modern. Friendly hosts.

The hosts is helpful and friendly. The place is very clean, nice and modern. It gets serviced every day with clean towels. Lovely pool to cool down in as well. Well located and very secure.

Lorraine B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek.

Baie oulike plek, sal beslis weer daar oornag.

Dawie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik.

La Vogue is baie naby aan Lanseria Lughawe wat dit baie gerieflik maak vir enige persoon wat reis om in en uit te ry. Die gastehuis is ook naby aan 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Jaco A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Baie rustige en mooi omgewing.

Melanie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blyplek was beslis waarde vir geld, baie netjies en modern. Sal beslis weer daar bly.

Die eienaar was baie tegemoetkomend toe ons die bespreking moes verander na `n nader naweek.

Petro P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Sien sterre.

Vanaf R750
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retieflaan 45, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFuRGgjK96e4XCpto55WHd4Y9U79r5jSUnUP8wWgotnaJgRGat6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 3 persone) 14 5 1 5 45 Piet Retief Avenue Monument 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.09571 27.79332
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!