Gordonsbaai Akkommodasie by La Vue Parfaite | LekkeSlaap
+21

La Vue Parfaite

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhusstraat 4, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 600 per nag (vir 14 persone)

Beskrywing

La Vue Parfaite 'n Provensaalse styl villa wat in 'n natuurreservaat geleë is met 'n uitsig oor Gordonsbaai en Valsbaai. Dit het 'n ideale ligging en 'n pragtige panoramiese uitsig.

Die area onder het 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak het. Daar is ook 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is, 'n leefkamer, ingeboude kaggel, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, buitebraai en terras. Die terras het 'n uitsig oor die swembad, Valsbaai en op die Helderberge.

Die boonste area het 4 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed of koninggrootte-bed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak, asook 'n balkon met 'n asemrowende berg- en see-uitsig.

Ander geriewe sluit 'n swembad, braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek vir 6 motors in.

Die villa is sowat 45 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af en 60 minute vanaf Kaapstad se middestad. Dis 20 minute se ry na Somerset Mall en 30 minute se ry van Stellenbosch af.

Slaapplek

’n Bespreking by La Vue Parfaite sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir La Vue Parfaite
Netheid
3.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Rhusstraat 4, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Vue Parfaite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 600
per nag (vir 14 persone)
Vanaf R5 600
per nag (vir 14 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhusstraat 4, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmYzU4YTY5LTdmYTEtNGQ4Ny04M2E0LTNiYzYxNTRmYTc1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 600  per nag (vir 14 persone) 5 5 1 5 4 Rhus Street Gordons Bay 7150 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -34.160182 18.879869
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za