Laanie Cottage Suites
Beskrywing
Die Laanie Cottage Suite is 'n moderne kothuis van 28 vierkante meter wat ontwerp is vir sakereisigers, digitale nomades en vakansiegangers. Dit het 'n dubbelbed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die suite beskik oor 'n waaier en 'n toegewyde werkspasie met 5G-internettoegang. Die kombuisie is met 'n broodrooster, koffiemaker, eetgerei en 'n enkelplaat-induksiestoof toegerus. Boonop het die eenheid 'n slim-TV met gewilde stroom-apps.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: 6de Laan 28, Orange Grove, Johannesburg, 2192, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang