Laborie Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Laborie Estate bied B&B-verblyf op die bekende geskiedkundige Laborie Wynlandgoed aan die voet van Paarlberg. Die Paarl is net 'n uur se ry van Kaapstad af en binne maklike bereik van verskeie besienswaardighede in die Boland.

Verblyf word gebied in 7 stylvolle gastekamers wat oor die wingerd en hoofhuis uitkyk. Daar is 5 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 2 kamers met dubbelbeddens. Elke slaapkamer het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort of net 'n stort.

Gaste kan in die swembad afkoel of die restaurant op die landgoed besoek. Daar is WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Afrikaanse Taalmonument, Butterfly World, Paarlberg Natuurreservaat, Drakenstein Leeupark, Spice Route en die Boschenmeer Gholflandgoed in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Laborie Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 705 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za