Ladismith Mountainview B&B
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 3 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Erna V - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Erna V
Saam met vriende
Lekker gebly behalwe vir lawaaierige werkers in waskamer naby ons kamer.
Oor die algemeen lekker gebly, maar die volgende het gepla: Lawaai deur werkers in waskamer naby kamers. Nie afgemerkte parkeerplekke nie. Om te verhoed om vasparkeer te word het ek naby hek gestop. Geen sekuriteit vir voertuie nie. Bedlampie in my kamer se skerm was stukkend. Nie genoeg plek in badkamer om iets neer te sit, behalwe op die vloer nie. Kort net daardie bietjie ekstra aandag aan detail.
Graeme M - Jun 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Graeme M
Enkelreisiger
Gemaklik.
Ladismith Mountainview B&B ontvangs was baie vriendelik en welkom. Dit laat jou gemaklik en tuis voel soos jy by die huis is.
Susan S - May 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Susan S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Netjiese verblyf!
Baie dankie vir netjiese, skoon kamer en heerlike ontbyt.
Gaste wat na Ladismith Mountainview B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |