LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lady Annie's Guesthouse | LekkeSlaap
+41

Lady Annie's Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 166, Vrijzee, Goodwwood, N1 City, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lady Annie's Guesthouse is geleë in die Noordelike buurt van N1 City, Goodwood in Kaapstad.

Lady Annie's is sentraal geleë van alle hoeke van die Kaapse Skiereiland, en ons roem onsself op die persoonlike aandag wat ons aan gaste bied, asook ons warm Kaapse gasvryheid.

Lady Annies het 5 slaapkamers, 3 van hulle met en suite-storte, met slaapplek vir 12 gaste in totaal. Daar is DStv en yskassies in sommige kamers, 'n binne en 'n buitebraai, en hoë mure om die swembad vir privaatheid en windskuiling.

Goodwood is vernoem na die bekende Britse perderesiesbaan. Die resiesbaan is gebou, maar toe verlate gelos na net een wedren. Deesdae is Goodwood bekend vir die Grand West Casino met sy wêreldklas-ysskaatsbaan. Dit is ook naby die Century City kompleks wat bestaan uit die massiewe Canal Walk-winkelsentrum.

Charles en Annietjie Hill is die trotse eienaars. Annietjie is die een wat die gastehuis bestuur, en Charles hanteer die administratiewe sake. Ons is nie hier om net nog 'n gastehuis te wees nie, maar om enige akkommodasie-situasie moontlik te bied, of dit nou is om jou te bederf tydens lang- of korttermyn-verblyf, oornag, naweke, vakansiehuur, amptelike besigheidsverblyf of sommer net 'n oornagstop. Ons kan ontbyt, aandete, wasgoed en vervoer bied, maar ook selfsorgverblyf wanneer die gastehuis homself beskikbaar stel aan vakansiegangers gedurende die Desember en Januarie skoolvakansies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Lady Annie's Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Bothastraat 166, Vrijzee, Goodwwood, N1 City, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lady Annie's Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 166, Vrijzee, Goodwwood, N1 City, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyYmE0ZjViLTYwMmUtNGJkYS1iYzZiLTJjYjk4MjA1MzczZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 166 Botha Street Vrijzee, Goodwwood, N1 City 7460 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -33.896272005234 18.566556572914
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!