+46
Selfsorg in Umhlanga

Lady Ellen Beach House

10 gaste

4 slaapkamers

9 beds

3 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 36 Lady Ellen Crescent, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Lady Ellen Beach House is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Umhlanga Rocks. Dit is op die strandfront met direkte toegang tot die strand en is 'n ideale opsie vir gesinne of groepe vriende wat naby die kus wil bly.

Dié dubbelverdiepinghuis met lugversorging bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 2 buitestorte. Die eerste slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek vir eet en ontspanning, en die spasie spog ook met 'n kaggel. Vir vermaak het die huis 'n slim-TV met DStv-kanale en toegang tot onbeperkte WiFi.

Die huis lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek, 'n tuin, 'n boma en 'n verhitte swembad. Hierdie huis word daagliks skoongemaak en beskik oor 'n omsetter om te verseker dat dit nie deur kragonderbrekings geraak word nie. Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

John Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 36 Lady Ellen Crescent, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lady Ellen Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 990
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 990
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 990
per nag (plek vir 10)
Bespreek

36 Lady Ellen Crescent, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7477eb6c0081c0a048b54457c368cf0e3b2729185f0cacda3fff0beeaf028429a591f25ba9f3092dfb68348e63b68ad1adc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 990 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 36 Lady Ellen Crescent Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.7539145 31.0704491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang