Lady Smith Cottages
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Lemon Tree Ateljeewoonstel
- Selfsorg
- Willow Kothuis
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is in die woonstelle verbode. Gebruik asb. die aangewese buite-areas om te rook.
Troeteldiere word nie in die woonstelle toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie. Respekteer asb. die bure en hou geraas tot 'n minimum.
Bykomende gaste word nie sonder vooraf goedkeuring toegelaat nie.
Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00. Wees asb. bedagsaam teenoor die bure.
Hou asb. die woonstelle skoon en netjies. Gooi die asblik in die aangewese dromme uit en hou die verblyf skoon.
Maak seker dat deure en vensters toe is wanneer julle die woonstelle verlaat.
Skakel die ligte en verwarming af wanneer dit nie gebruik word nie om krag te spaar.
Behandel die woonstelle en hul inhoud versigtig. Meld enige skade dadelik aan.
Een binnenshuise parkeerplek word per bespreking voorsien.
Die WiFi se wagwoord sal met aankoms beskikbaar wees. Gebruik asb. die internet verantwoordelik.
Kontak die eienaar, Ezeth, indien daar 'n noodgeval is.
Indien gaste enige spesiale versoeke het of hulp tydens hul verblyf nodig het, moet asb. nie huiwer om kontak te maak nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Smith-straat 8, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang