Lagoon Beach 136 by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 15 % af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 4 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Lagoon Beach 136 is 'n moderne, ten volle toegeruste selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n luukse 4 ster-hotel teen die strand in Milnerton in Kaapstad geleë is. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge.

Die woonstel is op die eerste vloer geleë en toegang tot die woonstel word verkry met 'n hysbak of trappe. Lagoon Beach 136 beskik oor 2 slaapkamers wat gemeubileer is met dubbelbeddens en albei kamers het en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis, eetarea en sitkamer is oopplan en beskik oor geriewe soos 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware, eetgerei en ander toebehore in te stoor.

Die sitkamer het netjiese, gemaklike sitplek en 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer bied toegang tot 'n beskutte balkon met stoepmeubels en wonderlike uitsigte oor Lagoon Beach.

Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie beskikbaar en Lagoon Beach 136 is net 'n paar minute se ry van verskeie besienswaardighede en doendinge in Kaapstad af.

Slaapplek

'n Bespreking by Lagoon Beach 136 by CTHA sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lagoon Beach 136 By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 145 R973 per nag (plek vir 4)

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 4 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za