LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lagoon Beach 231 | LekkeSlaap
+24

Lagoon Beach 231

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Beach Hotel 231, Lagoon Gate-rylaan, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bring 'n onvergeetlike vakansie deur in Milnerton se pragtige en veilige Lagoon Beach-kompleks, wat langs die witsandstrande van Kaapstad se Weskus geleë is. Lagoon Beach 231 het slaapplek vir 4 gaste in 'n selfsorg-eenheid. Die strand, sakegeriewe en winkelsentrums is naby geleë.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis lei tot die eetarea en sitarea. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n mikrogolfoond, oond, broodrooster, ketel, koffiemasjien, yskas, skottelgoedwasser, strykyster en 'n strykplank. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 mense. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en toegang tot WiFi. Die sitkamer bied toegang tot 'n ruim balkon met patiomeubels en 'n see-uitsig.

Parkeerplek is beskikbaar en trappe en 'n hysbak bied toegang tot die woonstel se vloer. Gaste kan ook die swembad in die kompleks benut.

Lagoon Beach het 'n Camelot Spa op die perseel. Gaste kan die spa direk kontak om navraag te doen oor pryse en afsprake.

Slaapplek

’n Bespreking by Lagoon Beach 231 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir Lagoon Beach 231
Netheid
4.3/5
Diens
2.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Lagoon Beach Hotel 231, Lagoon Gate-rylaan, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Beach 231 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Beach Hotel 231, Lagoon Gate-rylaan, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAyS75lLYs4tePMgC7rQtEeMsYhteNA0UF1Q9Ox9x7zbPPnaJrT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 Lagoon Beach Hotel 231 Lagoon Gate Drive 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.892231 18.4833947
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!