Lagoon Beach 29A
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Besprekingsfooi van R195.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R725.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Vir sekuriteits- en verifikasiedoeleindes word 'n geldige ID of paspoort by inklok vereis. Alle eiendomme is streng rookvry, en huurders aanvaar volle aanspreeklikheid vir alle minderjariges en besoekers.
Troeteldiere, partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Vir verblyf van 8 nagte of meer, sal 'n gratis skoonmaakdiens tydens die verblyf, insluitend vars linne, voorsien word. Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word, met 'n minimum van 24 uur kennisgewing, en sal 'n bykomende koste meebring.
'n Standaard sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar voor inklok. Die bedrag hang af van die standaard van die eiendom en kan na goeddunke van die eienaar of bestuur aangepas word.
Om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir alle gaste te bevorder, word elektrisiteitsverbruik beheer deur 'n billike gebruiksbeleid wat 'n redelike hoeveelheid daaglikse verbruik toelaat. In die seldsame geval van buitengewoon hoë gebruik, kan 'n terugbetaling versoek word.
'n Laat inklokfooi is van toepassing vir aankomelinge tussen 21:00 en 00:00, betaalbaar in kontant direk aan die gasheer van die eiendom met aankoms. Vir aankome na 00:00 sal 'n addisionele fooi van toepassing wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 15 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 15 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Lagoon Gate Drive, Lagoon Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang