Lagoon Beach Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lagoon Beach Hotel is reg op die strand in Milnerton geleë, en kyk oor die see, die stad en Tafelberg uit. Die hotel bied direkte toegang tot die strand en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na 'n wegbreek.

Dié Kaapse hotel het 200 smaakvol versierde kamers wat 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens, asook ’n en suite-badkamer het. Party van die kamers het asemrowende see-uitsigte. Daar is ook WiFi, lugversorging, elektroniese kluis, yskassie, haardroër, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Die hotel spog met 3 restaurante, ’n volledige spa, en 3 swembaddens. Daar is 13 konferensie-venues vir sakereisigers, en dié venue kan ook vir troues of sosiale geleenthede bespreek word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Lagoon Beach Hotel is sowat 2 km vanaf die Milnerton Gholfklub, 8 tot 10 km vanaf KIKS (CTICC), Kunstekaap, en die sentrale sakekern. Canal Walk en die Century City Konferensiesentrum is slegs 7 km van ons af, om slegs ’n paar besienswaardighede te noem.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lagoon Beach Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 210 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]