The Lagoon Beach House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Rook is verbode. Gebruik van die swembad, pragtige tuin en buitebraaigeriewe word gedeel. Dit is die gaste se verantwoordelikheid om na hul eie kinders om te sien, veral rondom die swembad. Vertrek na 11:00 sal 'n bykomende koste tot gevolg hê. Verlore sleutel of afstandbeheer van u kamer sal R300 per stel wees en moet onmiddellik aangemeld word. Die huishoudster het toegang tot die kamers vir diens tussen 10:00 vm. en 3:30 nm. Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie. Geraas moet minimaal gehou word na 22:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Lagoon Drive, Dolphin Coast, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang