Lagoon Terrace

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lagoon Terrace is 'n luukse selfsorgwoonstel op die derde verdieping in die Lagoon Terraces-kompleks in Poortjies in Plettenbergbaai naby die strandmeer.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n koffiemasjien, wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër in. Die eetarea het sitplek vir 6 by die etenstafel. Die sitkamer het 'n TV met DStv, 'n yskassie en toegang tot 'n stoep. WiFi is ook beskikbaar.

Die woonstel het 'n privaat sondek op die boonste verdieping, sowel as 'n sitkamer, eetarea en braaigeriewe. Daar is 'n lieflike uitsig oor die see vanaf die sondek en die woonstel.

Slaapplek

'n Bespreking by Lagoon Terrace sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lagoon Terrace gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za