Lagoon Terrace 14

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lagoon Terrace 14 is 'n netjiese selfsorgwoonstel op die eerste verdieping. Dié woonstel is sowat 330 m van die strandmeer, 600 m van die winkelsentrums en 1,5 km van die Hoofstraat af.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n Victoriaanse bad, 'n stort en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en storthanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die leefarea het 'n TV met DStv en onbeperkte WiFi is beskikbaar. Daar is 'n balkon met stoepmeubels en 'n Weber-braai.

Oop, ongeallokeerde parkeerplek is in die straat op die kompleks se perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Lagoon Terrace 14 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lagoon Terrace 14 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 330 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za