Lagoon View Cabin
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word by die eiendom toegelaat, maar geheel en al op die gas se eie risiko. Alhoewel voorsorgmaatreëls getref is om die perseel te beveilig, maak die natuurlike uitleg dit onmoontlik om toegang tot alle paaie wat na die water lei, wat 'n avontuurlustige hond kan probeer verken, volledig te beperk. 'n Bykomende skoonmaakfooi van R450 per troeteldier is van toepassing en is op die perseel betaalbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Kingfisher Drive, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang