Lagoon View House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracudastraat 22, Fisherhaven, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lagoon View House is 'n vakansiehuis in Knysna. Die huis spog met 'n pragtige strandmeer-uitsig en is 5,2 km vanaf die Knysnakoppe en 5,5 km vanaf Pezula Gholfklub. Die naaste lughawe is Plettenbergbaai Lughawe wat 29 km ver is.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea waar daar 'n sitkamerstel, 'n losstaande kaggel en 'n platskerm-TV is. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en gratis WiFi.
Buite is daar 'n groot dek met 'n balkon, buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Lagoon View House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Bobbie Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 36
Jaar gelys 4
Ligging
- Barracudastraat 22, Fisherhaven, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracudastraat 22, Fisherhaven, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom