Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Views Apartment

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Katja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Lagoon Views Apartment
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karel V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf naby strand, sentrums, bus en stad.

Basiese verblyf maar netjies en skoon met pragtige uitsig van Tafelberg en see. Sekuriteit uitstekend en het ook 'n toesluit motorhuis. Woonstel baie goed geleë, binne loopafstand van inkoopsentrum, strand, restaurante, MyCiTi-busdiens. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon Views Apartment se terugvoer

Dear Karel, Thank you so much for the review of our apartment.

We thank you once again for being such a pleasant guest.

We would be delighted to accommodate you again in the future.

All the best for now. Kind regards, Katja

Lagoon Views Apartment
Brian J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We live in PE and enjoyed our 3 day stay. Unit is clean, modern, well-equipped and good security.

Excellent accommodation, well located with magnificent sea views from lounge and bedroom of Table Mountain. Fail safe security, which included a lock-up garage. Well located - shops within easy walking distance. Katja helpful and friendly with queries and advice. Traffic access to Cape Town easily managed from this area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon Views Apartment se terugvoer

Dear Brian,

Thank you so much for the review of our apartment. We thank you for being such a pleasant guest.

We would be delighted to accommodate you again in the future.

All the best for now.

Kind regards,
Katja

Lagoon Views Apartment
Leon B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Sal graag wasgeriewe in die eenheid wou hê om dit 'n nog beter gradering te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon Views Apartment se terugvoer

Dear Leon,

Thank you so much for the review of our apartment. We thank you for being such a pleasant guest.

We would be delighted to accommodate you again in the future.

All the best for now.

Kind regards,
Katja

Lagoon Views Apartment
Philip G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G
Enkelreisiger

Ideaal geleë met pragtige uitsig oor Tafelbaai.

Goed toegeruste woonstel met pragtige uitsig in veilige kompleks met toesluitparkering teen billike tarief. Uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon Views Apartment se terugvoer

Dear Phil, Thank you so much for the nice review.
It was a pleasure accommodating you.
All the best,
Katja.

Lagoon Views Apartment
Ernst M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Selfs die kleinhuisie het 'n mooi uitsig!

Ons is baie vriendelik deur die eienares, Katja, ontvang. Sy het vir ons die sekureitsteslel gewys en die WiFi kode gegee. Onbeperkte toegang tot die Internet word amper 'n moet met verblyf van die aard. DStv in ons geval van geen waarde. Die woonstel is skoon en netjies. Vanuit alle kamers, selfs die badkamer, pragtige uitsig op Tafelberg en die omliggende omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon Views Apartment se terugvoer

Dear Ernst, Thank you so much for the nice review.
It was a pleasure accommodating you.
All the best,
Katja

Lagoon Views Apartment
Anne M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë met baie mooi uitsig.

Woonstel het 'n mooi uitsig op Tafelberg en Robbeneiland, sekuriteit baie goed met toesluit-parkeerplek. Dit is naby die stad en strande soos Sunset Beach Blouberg ens. is ongeveer 5 min se ry van die woonstel af. Verskeie groot besigheidsentrums ook baie naby. Strand self binne loopafstand. Stil omgewing. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon Views Apartment se terugvoer

Dear Anne,

Thank you so much for the nice review. It was a pleasure accommodating you. All the best, Katja.

Lagoon Views Apartment
Velare C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velare C
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons het ons verblyf terdeë geniet! Die plek was netjies en die uitsigte was 'n droom om te beleef. Alles was net awesome! Ek beveel Lagoon Views Apartment aan vir toeriste. Ek sal definitief weer in Lagoon View Apartments gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon Views Apartment se terugvoer

Thanks so much for the nice review Velare. It was a pleasure to accommodate you and thank you so much for keeping the place so tidy. You were wonderful guests!

All the best,
Katja

Lagoon Views Apartment
Brighton G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Brighton G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not value for money. You're better off going to a motel.

No cleaners. No fresh towels. No clean sheets. No toilet paper. No WiFi. Faulty elevator - guests frequently got stuck in the elevator. The building was being renovated and there was no stairs access.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon Views Apartment se terugvoer

Dear Brighton,

I'm sorry to hear that you weren't happy with the accommodation. To be honest, we were also unhappy with you as a guest as you left the flat in a devastating state. Garbage lying around on the floor, sand all over, etc.

We don't offer daily cleaning as advertised, since this is a self-catering flat. May I suggest to book a hotel or a guest house if you require daily service. You were provided in the beginning with a fresh set of bedding and towels, toilet paper etc. We changed the duvet as you wished 2 days later. Your partner didn't bother to get up from bed when I personally came around lunch time and changed the duvets.

Breaking the lock of our storage cupboard and taking out things which don't belong to you is unacceptable.

There are staircases, both lifts work. I wonder how you managed to go up or down without a lift and without a staircase?

We hope that next time you'll find accommodation elsewhere.

Lagoon Views Apartment
Susa K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het voldoen aan ons verwagtinge.

Die woonstel is inderdaad baie gerieflik sentraal geleë en het goeie sekuriteit. Dis goed toegerus, maar het nie DStv nie, as dit vir gaste 'n vereiste is. Die gebou word tans opgeknap (Oktober 2015) wat raserig en stowwerig is tussen 8:00 en 16:00. Die werk behoort teen Desember klaar te wees. Ons sal beslis weer daar gaan bly as ons Kaap toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon Views Apartment se terugvoer

Dear Susan,

Thank you so much for the review. We appreciate it very much.

Unfortunately, renovations are taking place at this moment and it is difficult for us to foresee how much noise and dust is being produced at specific times. The noise level differs from day to day, sometimes from week to week depending on the work progress they make. I hope that soon the building will be refurbished so we can offer you again the usual peace and beautiful views from our apartment.

We would love to accommodate you again in the future.
Kind regards, Katja

Lagoon Views Apartment
Reinette B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en als wat die fotos wys is daar.

Ons het baie lekker gebly en gaan baie beslis weer terug gaan die plekkie toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Gesin met klein kinders

Baie Lekker, mooi uitsig oor die see en Tafelberg.

Netjiese en gerieflike plekkie met see- en Tafelberg-uitsig. Veiligheid is 'n baie goeie opsie. Naby Shoprite en Spar en ook naby die restaurant op Woodbridge Island. Baie dankie vir die moeite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magriet S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. stil rustig en baie pragtige uitsig.

Sal dit aanbeveel vier enige iemand wat die pragtige omgewing oor die strandmeer en Kaapstad kan waardeer. Sal in toekoms weer van die woonstel gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V
Besigheidsreis

Baie goeie waarde vir geld gewees.

Ons het baie lekker gebly. Die diens was uitstekend en ons sal definitief weer daar bly as ons Kaap toe moet gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl H
Gesin met tieners

Lekker sentraal!

Dit is ideaal vir 'n uitstappie in die Kaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf!

Gerieflik vir twee persone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorette J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette J
Saam met vriende

Die uitsig was onvervangbaar.

Die eienaar moet liefs die motorhuisdeur regmaak en gloeilampe vervang lank voordat gaste opdaag. Verblyf is mooi netjies, maar die vloer kort seep en water asook 'n gordyn in badkamer. Die positiewe van die verblyf, soos bo aangedui, oorskry egter hierdie klein klagtetjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walborough Building, Apartment # 605, , Milnerton, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkYTZjMzZkLTA4NzAtNGE0Zi1hZTcxLWNkNDg4MTc3ZTE4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Walborough Building, Apartment # 605 Crn Ascot Road and Millvale Road 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.88149061721 18.492699491471
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem