Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Views on Thesen Islands

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 59

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Lagoon Views on Thesen Islands
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Derrick C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Derrick C
Gesin met klein kinders

Geen privaatheid en raserige bure.

Die bure het 'n eier te lê gehad oor alles en hulle het vreeslik geraas gemaak. Boonop is dit as 'n 3 slaap-kamer geadverteer maar ons het slegs toegang tot twee slaapkamers gehad. Die gebou is verwaardeloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Gesin met klein kinders

Wonderful!! Quality furnished house. Will definitely return!

What a great stay for a family with small kids. House furnished well and has quality appliances and supplies. Lovely estate. We enjoyed lots of walks and bike rides on the walkways. Played for hours on the beach catching fish with nets. We will be back!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet M

Aangename verblyf, goed geleë, pragtige uitsig en netjies.

Die blyplek is regtig pragtig en die uitsig ongelooflik mooi. Die sekuriteit is goed en toegang gerieflik. Woning is skoon, netjies en gerieflik. Baie naby aan alle winkels en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin M
Gesin met tieners

Nice house, but could do with a bit of TLC.

Managing agent was very responsive when issues raised and in managing the booking. However, some of these issues should never have arisen in the first place. No heating in a very cold house in the middle of winter (once we complained 3 heaters were delivered on the same day) - bizarre. Bedding in main bedroom is sub-par for a premium house (duvet paper thin and very poor pillows). Aircon in main bedroom didn't work (I think flat batteries in remote). Gas cooker on deck didn't start (I think flat battery in igniter) - could only start manually. Door handles fell off in your hands immediately on arrival (get a maintenance guy to fix them all). Bird mess on furniture (covered) on deck. Surely this should have been wiped off before it was covered.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker huis, maar kan doen met 'n bietjie liefde.

Bestuursagent was baie sensitief wanneer kwessies geopper en in die bestuur van die bespreking. Sommige van hierdie probleme moet egter nooit in die eerste plek ontstaan het nie. Geen verhitting in 'n baie koue huis in die middel van die winter nie (sodra ons gekla het, is 3 hitters gelewer op dieselfde dag) - bisarre. Beddens in hoofslaapkamer is swak vir 'n luukse huis (duvet was papie dun en baie swak kussings). Aircon in hoofslaapkamer het nie gewerk nie (ek dink plat batterye in afgeleë). Gaskookplaat op die dek het nie begin nie (ek dink plat battery in ontsteker) - kan net met die hand begin. Deurhandvatsels het onmiddellik by u aankoms in u hande geval (kry 'n onderhoudsman om hulle almal reg te stel). Voël gemors op meubels (bedek) op dek. Dit moes sekerlik afgevee gewees het voordat dit bedek was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, pragtige huisie met ongelooflike uitsig en lieflike stoep.

Ons het ons verblyf geweldig geniet. Alles het lekker gewerk en ons het die kuier op die stoep in die son baie geniet. Ons sal definitief weer hierdie huisie besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, rustig , mooi en gerieflik.

Dit was baie aangenaam en gerieflik. Goeie kommunikasie met Anthonie. Net 'n jammerte dat daar nie WiFi beskikbaar is nie. Baie duur as gas dit direk van sy foon moet konnekteer om verbindings te kan hê. Noodsaaklikheid vir die hedendaagse toeris.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA775109163647644011cd7ff106dc8eef4524de46d1867e7ae1f0bdb7513ad466c3e5f89e6c3bcc67042b705a9ac45d2d4cf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Thesen Island Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047321354525 23.04667443037
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem