+23

Lagoonette

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 126 Port Natal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lagoonette is in 'n stil straatjie in die kusdorpie Hartenbos geleë. Dit is ideaal vir paartjies, enkellopendes of gesinne met kinders wat op soek is na 'n ontspanne seevakansie. Die kothuis is deel van 6 huise wat privaat toegang het tot die strandmeer en 'n afstandbeheer vir die hek na die park.

Die kothuis het 3 slaapkamers waarvan 2 elk 'n dubbelbed en 1 'n enkelstapelbed het. Daar is 2 badkamers, een het 'n bad en die ander een het 'n stort. Elke badkamer het ook 'n toilet. Die ruim leefarea bestaan uit 'n gerieflike sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis vir al jou selfsorgbehoeftes.

Die perseel het privaat parkeerplek en 'n tuin. Die kothuis is langs die Riviera Hotel, waar gaste 'n heerlike ete en 'n ongelooflike uitsig kan geniet. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en is perfek vir paartjies, enkellopendes of gesinne met kinders.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Koos R
Saam met lewensmaat
5.0
Sal volgende keer vriende saamnooi. Lekker gebly. Het baie veilig gevoel. Die mikrogolfoond is bokant die yskas in die kas. Baie gevaarlik wanneer war...
Sien meer
Nov 2025
Madri G
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige wegbreek saam gesin. Die huisie is perfek vir 6 mense. Ons het alles gehad wat ons benodig het om self te braai en kos te maak. Die stoep en b...
Sien meer
Okt 2025
Richard L
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Goeie ligging. Lekker gebly. Gerieflik groot en goeie ligging.
Okt 2025
Evaline R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en naby die see kon lekker gaan stap. Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Alles is daar. Gasvrou baie vriendelik en dit is veilig.
Sep 2025
Beatrie Z
Saam met vriende
5.0
Dit is baie rustig en veilig en stapafstand van die strand. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Helena-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 126 Port Natal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoonette het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 126 Port Natal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MmIxM2FmLWVkZjUtNDQyYi05ZDliLTAyMTczZTk4YzZiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 69 5 1 5 126 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.119085464241 22.116826532649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang