Lagoons Edge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lagoons Edge is in Fisherhaven op die oewer van die Botrivier-strandmeer, net 17 km van Hermanus af en bied ruim en gerieflike kamers aan vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word in ruim, skoon en gerieflike gastekamers aangebied. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang na 'n stoep met 'n lieflike uitsig oor die strandmeer. Elke kamer beskik oor 'n TV, haardroër, komplimentêre toiletware en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste is welkom om van die gemeenskaplike area op die boonste verdieping gebruik te maak. Daar is 'n kombuis, 'n sitkamer met 'n ingeboude kroeg en 'n braai-area.

'n Volledige Engels ontbyt kan daagliks geniet word.

Gaste kan ook in die gemeenskaplike swembad afkoel. Daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lagoons Edge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za