Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoonside @ 77

Selfsorg-eenheid 1
Vanaf R950
R950 R808
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 is 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer (toilet, wasbak en stort). Dit beskik oor 'n waaier, paneelverwarmer, platskerm-TV met DStv, elektriese komberse op die koninggrootte-bed, en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, braaipan, wasbakkie, en eetgerei. Daar is ook 'n tee- en koffiemaakgeriewe, melk, twee 500 ml botteltjies water, beskuit, suiker en peuselhappies vir gaste om te geniet. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek met jou eie afstandbeheer is beskikbaar is op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Minimum-verblyftydperk van 2 aande.
Gaste moet asb. hul eie hout, blitz en swemhanddoeke saambring.
Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R50.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R200.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid 2
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 is 'n groter slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort en dit het 'n waaier, paneelverwarmer, platskerm-TV met DStv, elektriese komberse op albei beddens. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, braaipan, wasbakkie, en eetgerei. Tee- en koffiemaakgeriewe, melk, twee 500 ml botteltjies water, beskuit, suiker en peuselhappies word voorsien. Braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel met jou eie afstandbeheer om die hek oop te maak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Minimum-verblyftydperk van 2 aande.
Gaste moet asb. hul eie hout, blitz en swemhanddoeke saambring.
Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R50.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R200.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3 Selfsorgstrandkothuis
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die strandkothuis het 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea, wat ten volle toegerus is. Dit lei na ’n privaat patio. Daar is 3 slaapkamers. Een het 'n dubbelbed en die ander een het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n inloop-stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, 'n wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer is net beskikbaar as 6 gaste bespreek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Rook is verbode op die patio en naby vensters en deure.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Minimum-verblyftydperk van 2 aande.
Gaste moet asb. hul eie hout, blitz en swemhanddoeke saambring.
Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R50.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R200.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 77, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALpSFeGmASIaZQoUbW1PKDyc0hr0jsHuzlRppKnlexYHsA7NZrR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag (plek vir 2) 221 5 1 5 77 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -33.086325 18.031563888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem