LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laguna 75 | LekkeSlaap
+41

Laguna 75

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Laguna 75
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Reginald K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald K
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

’n Wonderlike plek om te bly.

Wayne G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G
Gesin met klein kinders

Wonderlike ontspanne verblyf in 'n goed opgepaste eenheid na aan die strand.

Ons is 'n gesin van 6 so dis altyd 'n bietjie van 'n gesukkel om daai een perfekte plekkie vir ons te vind vir 'n vakansie aan die kus. Laguna 75 is perfek aangesien dit ruimte het, dis mooi na gekyk en dit het alles wat jy nodig het om verblyf maklik en ontspanne te maak. Veilig met vriendelike sekuriteitspersoneel altyd aan die patrollie. Die gashere was baie goed vir ons en het regtig omgesien na wat ons nodig gehad het. Baie dankie, ons sal terugkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful relaxing stay in a well maintained unit very close to the beach.

We are a family of 6 so it's always a bit of a mission to find that one perfect place for us to holiday on the coast. Laguna 75 is perfect in that It has space, is well looked after and has all you need to make the stay easy and relaxing. Safe and secure and friendly security staff always on patrol. The hosts were so good to us and really looked after our needs. Thank you so much and we will be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Laguna 75's terugvoer

Thank you for your kind words

Laguna 75
Ariza V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariza V
Gesin met klein kinders

Netjies, rustig en absoluut waarde vir geld!

Dit was heerlik! Ons gaan vir seker weer teruggaan. Gavin en Gayle het soveel ekstra moeite gedoen! Dit is verskriklik netjies en al die addisionele toestelle soos die skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër het ons kuier baie meer ontspannend gemaak. Dankie vir 'n heerlike tyd!

Sphelele M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sphelele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. We are actually paying too little, the place is too nice. We really enjoyed.

See stars.

Vanaf R960
per nag (plek vir 6)
Vanaf R960
per nag (plek vir 6)
Vanaf R960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selveylaan 3, La Crete Unit 75, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADd2vHGX1EHfGc3UwElgZsfibW0onlJcs3uA2Nuci9iD3rqHPd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 3 Selvey Avenue La Crete Unit 75 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.836399302782 30.39220656316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!