LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laguna La Crete 01 | LekkeSlaap
+20

Laguna La Crete 01

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 615 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Laguna La Crete 01
Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Sep 2021 tot 30 Nov 2021.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis en is betaalbaar aan die bestuursagent.
Let asb. daarop daar daar 'n opsionele skoonmaakfooi van R150 per skoonmaakdiens is.
Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring (geen Explora-dekodeerders nie).
Rook is verbode in die eenheid.
Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Bespreek asb. die tennisbaan vooraf by Laguna La Crete se kantore.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

was R1 020
Vanaf R765
per nag (plek vir 8)
was R1 020
Vanaf R765
per nag (plek vir 8)
was R1 020
Vanaf R765
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwQieJCYeODzZKfLueyPVZJF0BkNJuDO2x6ttZve6HhfTbULFL5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020, nou Vanaf R765  per nag (plek vir 8) 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.836541281929 30.392949166691
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!