Laguna La Crete 08

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Laguna La Crete 08 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Dié kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing.

Dié woonstel is op die eerste verdieping, het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort en bad.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring, maar dis nie geskik vir Explora-dekodeerders nie.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig van die see in die verte. Die kompleks bied ook 'n swembad, braaigeriewe, klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek.

Dis minder as 6 km vanaf Hibiscus Mall, Margate-hoofstrand, Shelly Centre, restaurante en 'n skilderagtige rit vanaf ander trekpleisters aan die Suidkus.

Slaapplek

'n Bespreking by Laguna La Crete 08 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Laguna La Crete 08 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R968 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false