Laguna La Crete 8
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R960 administrasiefooi per bespreking.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef en is aan die agent betaalbaar.
- Daar is 'n opsionele skoonmaakdiens teen R200 per diens beskikbaar.
- Rook is verbode in die eenheid.
- Gaste moet asb. hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring.
- Bespreek asb. die tennisbane vooruit by die Laguna La Crete-kantore.
- Let wel: ons en die beheerliggaam laat nie partytjies, geraas, harde musiek of 'n oormaat gaste toe nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey-laan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom