+21
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 170

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R840.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asseblief kennis: Ons en die regspersoon laat nie partytjies, geraas, harde musiek of oorlading toe nie.

R500.00 terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar aan die besturende agent.

Neem asseblief kennis dat daar 'n opsionele skoonmaakfooi van R200 per diens is.

Geen rook word in die eenheid toegelaat nie.

Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Bespreek asseblief die tennisbaan vooraf by die Laguna La Crete-kantore.

Die TV in die hoofslaapkamer is nie vir die gaste om te gebruik nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90bf86b1c9e22e986723bde90b0010ab55ffc4fb092b64ac4eb856e2bd758c785ac0a09a12d398f07a60bf46fd7475beddd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.837467096971 30.394311728871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang