Laguna La Crete 206
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R550 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Skoonmaakfooi van R550 word gehef bo die kamertarief.
'n R1000-sleutel- en breekskadedeposito word gehef. Dit moet 48 uur voor aankoms oorbetaal word via EFT. Indien die kwotasie aanvaar word, sal die bankbesonderhede waarna die deposito gestuur moet word gedeel word. Die deposito sal ten volle terugbetaal word, onderhewig aan 'n inspeksie van die eiendom, dat die eiendom in 'n netjiese toestand gelaat word sonder breekskade, die sleutels op die uitklokdatum om 10:00 terugbesorg word en geen boetes deur die kompleks met betrekking tot gaste se verblyf uitgereik is nie.
Neem asb. kennis: indien daar enige bloed op enige van die linne mors, word van jou verwag om dit uit te spoel voordat ons dit kan was. As gevolg van Covid-19 beperkings mag ons skoonmaakpersoneel nie bloedbevlekte linne hanteer nie. Indien die linne nie gespoel is nie, moet nuwe linne aangekoop word en die koste daarvan sal van jou deposito verhaal word.
Rook is verbode.
Inklok: na 14:00
Uitklok: 10:00
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede nie. Gaste moet tussen 22:00 en 06:00 stil wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selvey Laan 5, Laguna La Crete-kompleks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang