Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 216

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Laguna La Crete 216 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing.

Hierdie ruim woonstel is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, bedkassies met bedlampies en 'n spieëlkas. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo en bedkassies met bedlampies. Elke kamer het 'n plafonwaaier. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, elektriese ketel, eetgerei, breekware, potte, panne, kookgereedskap en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-sitarea het lugversorging, 'n TV met volle DStv, gemaklike banke om op te ontspan en 'n slaapbank. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die sitarea lei na 'n privaat balkon met 'n tafel, stoele en gasbraaigeriewe.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Dit is 6 km vanaf Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelley Centre, restaurante en 'n entjie se ry op 'n skilderagtige roete na ander geriewe aan hierdie gedeelte van die Suidkus.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete 216 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Laguna La Crete 216
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nikashni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Selvey-laan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 216 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA817b072ce4a7668ce0144d2fce43db3c384ac2ed37563f8e9444e1705774d2f481eb966fad65c2e6e78b03655808956be01b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8362875 30.39339883373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem