Laguna La Crete 223

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

Laguna La Crete 223 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die omtrek.

Hierdie grondvloerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n wasmasjien.

Die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan gerus hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Exploras is egter nie versoenbaar met die koppelpunt nie.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek vir voertuie.

Dit is 6 km van die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Centre, restaurante en 'n pragtige rit vanaf ander geriewe aan die Suidkus.

Slaapplek

'n Bespreking by Laguna La Crete 223 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Laguna La Crete 223 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R605 R545 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false