Laguna La Crete 4

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Laguna La Crete 4 is 'n selfsorgwoonstel in die seekantkompleks, Laguna La Crete, in Uvongo. Die kompleks het direkte toegang tot die strand.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en het 3 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n dubbelslaapbank en lei na 'n patio met 'n see-uitsig.

Die Laguna La Crete-kompleks het 2 swembaddens, tennisbane, 'n wassery en 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

'n Bespreking by Laguna La Crete 4 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Laguna La Crete 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R610 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false