Laguna La Crete 41

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Laguna La Crete 41 is 'n selfsorgwoonstel in Beacon Rocks in Uvongo. Die veilige kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die area.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n wasmasjien, tuimeldroër. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en skottelgoedwasser. Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Explora-dekodeerders sal ongelukkig nie werk nie. Die sitkamer lei na 'n ruim balkon met 'n gasbraai.

Die komplek het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, tennisbaan, en veilige onderdakparkeerplek. Die kompleks is naby die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly-sentrum en restaurante. Dis ook net 'n kort rit na ander geriewe in die Suidkus.

Slaapplek

'n Bespreking by Laguna La Crete 41 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Laguna La Crete 41 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R968 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false