Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen troeteldiere word in die kompleks of eenheid toegelaat nie. Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie. MAKSIMUM van 4 volwassenes per bespreking. 'n Minimum verblyf van 2 nagte is van toepassing. 'n Skoonmaakfooi van R860 is betaalbaar aan die eienaar. Partytjies word nie toegelaat nie. Stil ure is van 20:00 tot 08:00. Moet asseblief nie handdoeke of klere oor die patio-reling hang nie. Geen glase word by die swembad toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Selvey Avenue, Uvongo, 0045, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang