Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 47

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Laguna La Crete 47
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mila K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mila K
Gesin met klein kinders

Asemrowend lekker!

Die huis is perfek geleë indien jy hou daarvan om na die see te luister en dit te sien. Ons het walvisse en dolfyne gesien en my seuntjie het dit vreeslik geniet! Dit was nou 'n goeie vakansie met die perfekte woonplek! Ons sal vir seker terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laguna La Crete 47 se terugvoer

Hi daar,
Dankie vir die mooi resensie . Ek is bly julle het dit geniet en hoop om weer gou van julle te hoor. Groete, Rane

Laguna La Crete 47
Claudette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette V
Gesin met tieners

Rustig gekuier en lekker uitgerus.

Waarde vir geld, pragtige see-uitsig en loopafstand van die strand. Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lolie O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lolie O

Baie lekker gewees.

Netjies en veilig gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja B
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig!

Die eenheid het 'n fantastiese uitsig oor die Uvongo-strand. Laguna La Crete is een van my gunstelingkomplekse met maklike toegang tot die strand. Nommer 47 was goed uitgerus met alles wat ons nodig gehad het. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Gesin met tieners

Wonderlike uitsig, ruim en gerieflik ingerig.

Die beddegoed kan dalk vervang word maar andersins baie skoon. Die glasblad van die koffietafel in die sitkamer met sy skerp hoeke mag dalk gevaarlik wees vir kleiner kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laguna La Crete 47 se terugvoer

Hi Michelle
Damkie vir jou review, ek sal dit opneem met die einaar dat hulle die beddegoed kan vervang en kyk dat ons kyk na die skerp hoekies van die tafelom seker te maak dis veilig vir almal.
groete Rane

Laguna La Crete 47
Kirten J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirten J
Gesin met klein kinders

Awesome place to stay.

We had an awesome stay and will recommend it to anyone that goes on holiday to the South Coast. It's close to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R
Gesin met tieners

Baie lekker naby die see en skoon geriewe.

Die verblyf was iets om te onthou. Ons het almal baie lekker gekuier en nog een dag ekstra gebly. Baie gerieflike, skoon, ruim vakansieverblyf. Die enigste probleem wat daar was was die DStv. Ek het 'n Explora decoder en kon hom nie gebruik nie. Indien moontlik moet daarna gekyk word om dit só te maak as die huurder 'n ander decoder het as die standaard ene, dat dit wel kan gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laguna La Crete 47 se terugvoer

More Danie,
Die eienaar se vader is nou hier en het dit nou verander, dit kan nou al die decodeerders hanteer
Ek is bly julle het dit geniet.

Laguna La Crete 47
Hennie P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en veilig, rustig en stil, goed versorgde akkommodasie.

Het dit baie geniet en sal weer en weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Dit was baie lekker en puik geleë. Woonstel was skoon en netjies. Uitsonderings wat genoem kan word: baie goed geleë en mooi uitsig, beddegoed was nie skoon met aankoms nie, dit het geruik. Ons moes dit eers was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petro D
Gesin met tieners

Was baie lekker naby die see en die tieners het dit geniet om te kom en gaan soos hulle wil.

Laguna La Crete 47 het 'n wonderlike ligging en veiligheid, maar het 'n bietjie aandag nodig, bv. die plafonwaaiers waai so stadig dat dit geen doel dien nie, die 1 venster was stukkend, die badkamers het opknapping nodig, die baddens is baie nou en klein, die stort is so klein dat ons tieners gekla het dat hulle nie eens kan buk in die stort nie. Die foto's op die webtuiste wys stapelbeddens, maar het uittrekbeddens en daar is nie genoeg vloer-oppervlak vir nog 2 beddens nie. Dus moes 2 van ons tieners in die sitkamer slaap. Die braai-areas is wonderlik, maar die feit dat ons alles moes op en af dra het so bietjie van 'n logistieke nagmerrie geword met 8 volwassenes. 'n Groter kopseer was dat 8 volwassenes moes stort, aantrek en oppak voor 08:00 met vakansie. Ons moes voor 06:00 opstaan om uit te teken dit het 'n demper op die verblyf gesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shalini H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shalini H
Gesin met tieners

Beautiful apartment with stunning view and very secure.

Shower is very very small if not every other thing about our stay was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik lekker gewees.

Sal weer en weer gaan, enigste probleem is skoonmakers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R735
R735 R662
per nag (plek vir 6)
Vanaf R735
R735 R662
per nag (plek vir 6)
Vanaf R735
R735 R662
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe02787bba00d62eb7520f7411123645163342e1f64756707a47e0f008fd68ed2f21326f85425885f9136e6f16d8713b6c318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R735 nouVanaf R662 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Selvey Avenue Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.836848152722 30.392748887697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem