LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laguna La Crete 88 | LekkeSlaap
+19

Laguna La Crete 88

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan , Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 020 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Laguna La Crete 88 is 'n selfsorg-woonstel binne 'n veilige kompleks is Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die area.

Dié woonstel is op die tweede vloer en het slaapplek vir 6 gaste in sy 2 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede- en derde kamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste is dus welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Ongelukkig kan Explora-dekodeerders nie gekoppel word nie.

Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n gasbraai. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek vir voertuie.

Die kompleks is ook 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se strand, Shelly Centre, restaurante en 'n motorrit vanaf ander geriewe in dié deel van die Suidkus.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete 88 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Selveylaan , Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan , Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5VjFqrgMB2sNijIngCefzB3xx94XBLMPBOl1mXi9VZkAKZJ9TJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 020  per nag (plek vir 6) Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.836240393097 30.392675949738
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!