LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laguna La Crete 90 | LekkeSlaap
+37

Laguna La Crete 90

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Laguna La Crete 90
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carlien W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien W
Gesin met klein kinders

Lekker by die see ten spyte van die reën!

'n Welbedagte uitleg, bedagsame dinge soos strandhanddoeke, ysmasjien, seep, lekker dik handdoeke, messe wat kan sny, twee yskaste en 'n besonderse uitsig.

Nokwanda N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokwanda N
Saam met vriende

Pleasant stay with an amazing seaview.

A very safe and clean unit.

Fred C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging.

Ons het een aand langer aangebly as die oorspronklik plan. Die eienaar was in ’ posisie om prys te onderhandel vir ’ ekstra aand. Die feit dat die uitsig onbelemmerd is maak dit baie spesiaal. Ons eerste aand was ongelukkig ’n teleurstelling met bure op die boonste vloer wat tussen 23:00 en 3:00 in die oggend ’n verjaarsdag gevier het. Mense bly ongelukkig nie by die reëls wat baie duidelik uiteengesit is nie. Die eenheid is volledig uitgerus. Ons kan die eenheid sterk aanbeveel en sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.

Anrisha M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anrisha M

It was simply amazing.

It was an amazing place. Very clean and neat.

Vanaf R985
per nag (plek vir 8)
Vanaf R985
per nag (plek vir 8)
Vanaf R985
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Lilliecrona-straat en Selveylaan, Laguna La Crete 90, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1fecfd3868c65e576ee704f22624dac8ff7d245f60a5f66ac544b44487d79d3f42137afb8d8e8734518a2790618784dd43c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R985  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Corner Lilliecrona Road And Selvey Avenue Laguna La Crete 90 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.83625617907 30.393508868262
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!