Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 94

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Let asb. daarop dat 'n administrasiefooi en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito voor aankoms betaal moet word en dit is nie by die tarief ingesluit is nie.
- Die besprekingsooreenkoms wat aan gaste gestuur sal word nadat die deposito betaal is moet ingevul word en voor aankoms teruggestuur word. Geen sleutels word oorhandig sonder die nodige dokumentasie wat teruggestuur is nie.
- Die breekskadedeposito sal binne die volgende 14 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
- Sou die eiendom beskadig word, met bedoeling of nie, deur nalatigheid of nie, deur jou of iemand van jou party, stem jy hiermee in om vir die skade te betaal sou dit die breekskadedeposito oorskry.
- Sou jy by die eiendom aankom en opmerk dat daar skade is, is die onus op jou om ons daarvan onmiddellik in kennis te stel.
- Die breekskadedeposito sal in bewaring gehou word en aan die rekeninghouer wat deur jou genomineer word, uitbetaal word.
- Onthou asb. om jou bankbesonderhede aan die bestuurder te e-pos.
- Gaste moet asb. seker maak dat die volledige balans in ons bankrekening reflekteer 7 dae voordat hulle inklok.
- Moet asb. nie die maksimum aantal gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal uitsetting plaasvind sonder terugbetaling en sonder 'n kennisgewingsperiode.
- Rook is verbode binne die eenhede, woonstelle of huise, en indien hierdie reël oortree word, sal gaste die volle breekskadedeposito verbeur.
- Indien 'n skoonmaakdiens benodig word, kan dit voor aankoms gereël word teen 'n ekstra koste.
- Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
- Die bestuurder en eienaar kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of ongerief aan gaste wat deur sake buite hulle beheer veroorsaak is nie. As 'n toerusting-item buite werk is, kan die bestuurder of eienaar nie verantwoordelik gehou vir die vervanging daarvan nie.

Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
- Swem- en badhanddoeke.
- DStv-dekodeerder met afstandbeheer en kaart.
- Skoonmaakmiddels en toiletpapier.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

In sekere gevalle wanneer ’n deposito betaal is en die gas wil kanselleer, sal daar ’n nie-terugbetaalbare kansellasiefooi van R500 gehef word. Hierdie R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi gemeld is.

Meer as 1 maand voor inklok, 50% van die deposito word terugbetaal.
Meer as 2 weke voor inklok, 25% van die deposito word terugbetaal.
Minder as 2 weke voor inklok, 0% van die deposito word terugbetaal.

Vanaf
R855
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R855
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fd0d763c89d9e041199861c77498ef3c6bc88c4858fd1c51d7144b3ac28d19dfdbe724778dbd336e953c4d8c79e393fdc1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.836829728511 30.392791803041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem