LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laguna La Crete Unit i | LekkeSlaap
+9

Laguna La Crete Unit i

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan, Laguna La Crete-kompleks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R685 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Laguna La Crete-kompleks is teen die hange van die klowe wat oor die Uvongo-strand uitkyk geleë en bied beeldskone uitsigte oor die strand en die Indiese Oseaan. Die borrelende waterval, teenaan die rotsagtige kranse net onder die oord, is 'n toegevoegde bonus en die enigste een van sy soort op dié kuslyn-strook. Elke eenheid is in privaat besit en volgens elke eienaar se persoonlike smaak gemeubileer.

Laguna La Crete Unit I bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers, met 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens. Elke kamer beskik oor 'n plafonwaaier. Die eerste badkamer het net 'n bad en die tweede badkamer het slegs 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n plafonwaaier en is ingerig met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea het ook skuifdeure wat lei na 'n balkon met buitemeubels en gasbraaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete Unit i sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Laguna La Crete Unit i
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Selvey-laan, Laguna La Crete-kompleks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete Unit i het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R685
per nag (plek vir 4)
Vanaf R685
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan, Laguna La Crete-kompleks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjOTE3YTBlLTEyNmItNDJhMi04ZGEwLTVjN2VkOTkxOWU4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R685  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Selvey Avenue Laguna La Crete 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -30.836471151384 30.393126862427
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!