Beacon Rocks Akkommodasie by Laguna La Crete Unit J | LekkeSlaap
+12

Laguna La Crete Unit J

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan, Laguna La Crete-kompleks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Laguna La Crete-kompleks is teen die hange van die klowe wat oor die Uvongo-strand uitkyk geleë en bied beeldskone uitsigte oor die strand en die Indiese Oseaan. Die waterval teenaan die rotsagtige kranse net onder die oord, is 'n bonus en enig in sy soort op dié kuslyn. Elke eenheid is in privaat besit en volgens hul eie smaak gemeubileer.

Dié eenheid is op die boonste verdieping geleë en bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers het albei plafonwaaiers. Die eerste badkamer het 'n slegs 'n bad en die tweede het net 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv. Die leefarea het skuifdeure wat lei na 'n balkon met buitemeubels en gasbraaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete Unit J sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Laguna La Crete Unit J
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Selvey-laan, Laguna La Crete-kompleks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R670
per nag (plek vir 4)
Vanaf R670
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan, Laguna La Crete-kompleks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiYzIyZGRmLTczNTMtNDg4NC1hOTYyLTYzNzNkZDY0MTQ2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R670  per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 Selvey Avenue Laguna La Crete Complex 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -30.836812 30.394071
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za