Beacon Rocks Akkommodasie by Laguna La Crete Unit S | LekkeSlaap
+39

Laguna La Crete Unit S

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Laguna La Crete Unit S is 'n selfsorgwoonstel wat uitkyk oor die Uvongo-strand. Dié eenheid is in 'n sekuriteitskompleks in Uvongo aan die Hibiscuskus geleë.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n balkon met uitsigte oor die strand en die strandmeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en beskik oor 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster en 'n ketel. Ekstra geriewe sluit 'n gasbraaier, 'n TV, 'n waaier en onderdakparkeerplek in. Groot stoep met direkte uitsigte oor die see en strandmeer, met 'n tafel, stoele en gasbraai is beskikbaar. Daar is ook gemeenskaplike braai-areas, 'n swembad en wasgoedgeriewe op die perseel. Die perseel het ook 24 uur-sekuriteit. Troeteldiere word nie toegelaat nie en rook is verbode in die eenheid.

Doendinge in die omgewing sluit swem, branderplankry, visvang, gholfspeel en walviskyk in. Die Oribi Gorge Natuurreservaat en die Margate Lughawe is ook net om die draai.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete Unit S sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Laguna La Crete Unit S
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete Unit S het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmZmRlZGMzLTE4ZTUtNDlmNi04NzFhLWU4ZWI1NmQxNWRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.837602692541 30.394423157425
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za