LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laguna La Crete  11 | LekkeSlaap
+33

Laguna La Crete 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Laguna La Crete 11
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre T - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Gesin met klein kinders

Baie mooi ingerig, skoon en netjies. Alles werk.

Die eienaars skroom glad nie om te help nie, defenetief beste diens nog sover vir my.

Keith S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith S
Saam met vriende

Awesomeness. Relaxing, comfortable getaway.

Laguna le Crete is perfectly situated. It's very close to the beach and has a pool. Apartment is very clean, modern, comfortable and has everything you need. Enjoyed a relaxing, comfortable few days.

Laguna La Crete 11's terugvoer

Hi Keith

Thank you for your wonderful review. Hope to host you again sometime.

Regards

Heidi

Laguna La Crete 11
Glen C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen C
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Dit was baie lekker gewees.

Fredrik S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis af.

Pragtige, goed toegeruste woonstel, vriendelike, vriendelike eienaars, ek sal beslis weer in Laguna 11 bly. Ons verblyf in Launga La Crete 11 was ongelooflik, ons is 'n LGBT-gesin wat hou van die strand en visvang, daarom is hierdie ligging perfek. Die eenheid self is so goed toegerus, jy voel asof jy regtig tuis is, van die klein besonderhede van goeie breekware en eetgerei tot die persoonlike aanraking wat deur Heidi beleef word om te verseker dat ons veilig opdaag was gelukkig sowel as 'n opvolg en verseker dat ons veilig terug is by die huis. Ons vakansie hou 4 keer per jaar in Uvongo en wil beslis in die toekoms in hierdie spesifieke eenheid bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Home away from home.

Beautiful, well-equipped apartment, friendly, kind owners, I will definitely stay at Laguna 11 again. Our stay at Launga La Crete 11 was amazing, we are a LGBT family who love the beach and fishing, therefore this location is perfect. The unit itself is so well-equipped, you feel like you really are at a home away from home, from the little details of having good crockery and cutlery to the personal touch added by courtesy phone calls from Heidi to ensure that we arrived safely and were happy as well as a follow up and ensure we got back home safely. We holiday in Uvongo 4 times a year and will definitely be looking to stay in this specific unit in future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Joram P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joram P
Saam met eggenoot / lewensmaat

I will definitely go back here!

This accommodation has lovely sea views, a balcony with a lounge suite and a dining table with a gas braai. It consists of 3 rooms of which we only used the master bedroom with an en-suite. Very neat with secure parking. The only downfall here is the end of the stay which has a cleaning fee to wash the linen. I think that is a bit much as the cleaning service there charges much less per day.

Elaine G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine G
Gesin met tieners

Beautiful, well-equipped apartment, friendly, kind owners, I will definitely stay at Laguna 11 again.

Our stay at Launga La Crete 11 was amazing we are a family with 2 children who love the beach and fishing, therefore this location is perfect. The unit itself is so well-equipped, you feel like you really are at a home away from home, from the little details of having good crockery and cutlery to the personal touch added by courtesy phone calls from Heidi to ensure that we arrived safely and were happy as well as a follow up and ensure we got back home safely. We holiday in Uvongo 4 times a year and will definitely be looking to stay in this specific unit in future.

Laguna La Crete 11's terugvoer

Dear Elaine,

Thank you so much for your kind comments.
We hope to receive you again soon and it was a pleasure having you.

Best wishes
Heidi

Laguna La Crete 11
Marinus K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus K
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsig.

Ons as gesin het baie lekker by hierdie eenheid gebly! Daar is regtig geen moeite ontsien van die eienaars om dit werklik 'n huis weg van jou eie huis te maak nie! Elke klein detail is absoluut perfek! Weereens baie dankie en ons is hopelik weer vinnig terug! Die uitsig is regtig ongelooflik.

Laguna La Crete 11's terugvoer

Dankie Marinus, hoop om julle gou weer te sien.

Laguna La Crete 11
Stacey L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey L
Saam met vriende

Pragtige ligging en goeie waarde vir geld.

Uitstekende naweek, was mal oor die venue, skoon en waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful setting and value for money.

Excellent weekend, loved the venue, clean and value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vicky D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky D

Stunning.

Absolutely stunning view of the sea. The owner Heidi was so helpful and kind she made sure everything was in order and truly cared. Beautiful place would definitely go back there.

Trishan J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trishan J
Gesin met klein kinders

Top class.

Good location and safe and peaceful.

Sagran N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sagran N
Gesin met klein kinders

Was a relaxing week for the family.

We were cold at night, hence the family got the flu. We tried warming the rooms when drying our clothes in the dryer. Not a major issue but there were contractors working in the next unit which was an inconvenience to us, as we had to leave due to the drilling and banging. We arrived after lunch only to find they had not completed the scope of their work. Aside from this, we had a great time and will come back again.

Rob S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob S
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier.

Ons het al paar keer by Laguna eenhede gebly en die een was een van die bestes. Gerieflik op die eerste vloer met 180 grade uitkyk oor die see, swembad naby en strand toegang. Eenheid is mooi, skoon en netjies met alles wat jy benodig vir jou verblyf. Ruimte van die eenheid is gemaklik met plus punt deep freezer, wasmasjien en tuimeldroër. Dankie vir Heidi se inkyk of alles reg is, mens waardeer dit. Tot 'n volgende keer.

Diana B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana B
Saam met vriende

Highly recommended and owner very attentive.

We thoroughly enjoyed our brief visit. Excellent location overlooking the sea. Flat well appointed, comfortable beds and very clean. Good security on premises.

David S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker en rustige verblyf. Persoonlike terugvoer van eienaar. Gerieflik en lieflike woonstel. Geen probleme, geen ongemaklikhede. Akkommodasie word beslis aanbeveel. Ons sal vir seker weer daarheen gaan.

Amanda O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda O
Gesin met klein kinders

Heerlike ontspannende wegbrekie.

Ons het dit baie geniet en het 'n see-uitsig gehad. Al die geriewe wat 'n mens nodig het is in die woonstel. Dit is ook baie veilig. Dankie Heidi.

Jaco L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek.

Ten volle toegerus met enigiets wat 'n mens nodig het.

Stefan G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan G
Gesin met tieners

Uit die boeke.

Dit was die lekkerste verblyf en woonstel ooit. Tot terugvoering van eienaar direk gekry. Dankie baie vir 'n amazing vakansie.

Ezilke V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezilke V
Gesin met klein kinders

Perfekte plek om te rus en kindervriendelik.

Laguna La Crete 11 is die ideale plek om te ontspan met 'n pragtige see-uitsig op jou stoep. Dis baie modern en netjies. Goeie ligging en swembad was ideaal as nie strand toe gaan nie. Werkende en skoon dakwaaiers. Vriendelike sekuriteit en het veilig gevoel. Kindervriendelike eenheid

Johan S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met tieners

Laguna La Crete 11 baie netjies, goed toegerus en naby al die gewilde strande om Evongo.

Baie heerlike vakansie gehad by Laguna La Crete 11. Die eenheid is pragtig, goed toegerus en baie goed geleë.

Jan S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met tieners

Uitstekend.

Die plek het als wat jy nodig het. Dis baie veilig, met fantastiese see-uitsig, baie goed toegerus, skoon en netjies. Ons het baie baie lekker gebly en sal beslis weer daar tuisgaan vir vakansie en dit definitief aanbeveel vir ander.

Zelda T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda T
Gesin met tieners

Dit was 'n awesome woonstel, met 'n asemrowende uitsig.

Die woonstel was alles wat ons verwag het, en nog meer.

Samantha E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good place to stay.

Everything in this unit was absolutely fabulous, just how we would expect on a holiday. We were very comfortable in all aspects and really enjoyed our stay. Definitely would stay here again. we experienced a little issue with the DSTV signal which was sorted out almost immediately. The owner was great to talk to, extremely pleasant and welcoming. Definitely a five star for us

Tanja K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja K
Gesin met klein kinders

Baie lekker verblyf!

Baie goeie ligging. Tuimeldroer en wasmasjien is baie nuttig.

Dekock C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dekock C

Fantasties.

Woonstel baie gerieflik. Netjies en skoon.

Vicki C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicki C
Gesin met klein kinders

Dit was 'n baie lekker ervaring.

Baie dankie vir die effektiwiteit en professionaliteit. My enigste probleem was dat ek spesifiek gevra het vir 'n eenheid op die grondvloer, maar nr. 11 was op die eerste verdieping.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was a very enjoyable experience.

Thank you for your effeciancy and professionalism. My only issue was that I had specifically requested a ground floor unit but No 11 was on the first floor.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tertia D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia D
Gesin met klein kinders

Excellent.

The best view and very comfortable.

Desire S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desire S
Gesin met tieners

Net een woord: fantasties.

As jy 'n wegbreek soek, gaan gerus Uvongo toe en besoek definitief Laguna La Crete 11. Die uitsig is fantasties en die eenheid is ruim en mooi. Baie dankie.

Leani L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani L
Gesin met klein kinders

Wonderlike vakansie, goed toegerus, pragtig gemeubeleerd, goeie ligging, veilig, skoon en eienaar baie behulpsaam.

Wonderlike vakansie gehad. Woonstel baie goed toegerus met alles wat jy moontlik nodig het. Mooi en duursaam gemeubeleerd. Baie skoon en netjies. Het ten alle tye veilig gevoel. Maklike toegang tot Uvongo hoof strand en rotspoele deur kompleks hekkie. Baie vriendelike en behulpsame eienaar altyd aan die anderkant van 'n oproep. Sal vir seker die eenheid aanbeveel. Groot stoep met pragtige see-uitsig.

Gerhard E - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E
Saam met vriende

Ek kan dit in 1 woord opsom: onvergeetlik!

Van die aankoms tot en met ons vertrek was alles PUIK! Die diens vooraf: PUIK! Die diens tydens: PUIK! Die plekkie is netjies. Die kombuis het alles en nog meer. Ordentlike potte en panne. Ordentlike eetgerei. Die kamers is ruim genoeg. Die beddens slaap lekker. Ordentlike dakwaaiers wat super stil loop. Baie lekker stoep met 'n ontsaglike mooi uitsig. Ons het elke oggend vroeg opgestaan om die son te sien opkom. Die stoep is lekker groot met 'n ordentlike buitetafel en stoele. Lekker gasbraaier ook. Ek kan met alle eerlikheid Laguna Crete 11 baie sterk aanbeveel. Ons het dit van begin tot einde geniet. Baie dankie Heidi dat ons jou plek kon huur. Jy sal verseker weer van ons hoor en ek sal jou plekkie aanbeveel sover as wat ek gaan. Dit was voorwaar PUIK!

Laguna La Crete 11's terugvoer

Baie,baie dankie vir julle terugvoer! Wens ek kan saam met julle gaan koffie drink. Hartlike groete, Heidi

Laguna La Crete 11
Elisma V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma V
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties!

Ek sal definitief Laguna La Crete 11 kan aanbeveel vir enige iemand. Dit is baie netjies en skoon. Die perfekte plek om te gaan ontspan en 'n lekker vakansie te hou. Ek sal definitief weer teruggaan. Baie dankie Heidi dat ons julle plekkie kon huur. Hoop om sommer gou weer te gaan.

Elizabeth E - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth E
Gesin met klein kinders

Fantasties en baie rustig.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad.

Theresa D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D
Gesin met klein kinders

Dit was ongelooflik lekker!

Heidi was so oulik en haar plek is so mooi, dit was regtig van die intrapslag skoon. Die fotos wys nie regtig hoe mooi dit eintlik is in die woonstel.

Rene B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Gesin met klein kinders

Heerlike gesinsvakansie.

Baie naby die see met 'n mooi uitsig. Lekker vir die kinders ook. Netjies en skoon.

Carla V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Fantastiese see-uitsig om die siel te kalmeer.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is skoon, netjies en op 'n goeie plek geleë met alles wat mens sou nodig kry wanneer mens met vakansie is. Die see-uitsig is wonderlik en sus mens aan die slaap in die aand. Die eienaar het goed kontak gehou en goeie kommunikasie gelewer! Die enigste probleem wat ons ondervind het was dat Van Heerden Letting nie bewus was van ons bespreking nie en moes eers vir LekkeSlaap bel om te bevestig. Dit sal ook beter wees as mens twee stelle sleutels kan kry vir wanneer mense in twee verskillende rigtings wil gaan.

Elizabeth W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth W

This is a little piece of heaven away from real life

We had a wonderful time at Laguna La Crete. It was clean, beautiful and we didn't want to leave. I would most certainly recommend it to someone who wants the quiet beauty away from city living.

Ria P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria P

Wonderlike vakasie!

Al wat 'n irritasie was, was die inventaris wat ons moes voltooi. Baie van die inhoud was nie op die plekke volgens die inventaris nie en ons moes die goed soek. Ek voel Van Heerden Letting is verantwoordelik daarvoor om te sorg dat als volgens die lys op hulle plek is. Geen gas is lus om goed te soek nie. Ons het geen kontak gehad met Van Heerden Letting nie. Geen reëlings is getref deur hulle van waar om die sleutels op te tel nie. Die eienaar het 'n rukkie voor ons gearriveer het gebel. Die eienaar is 'n baie aangename mens en haar plek is regtig aan te beveel!

Laguna La Crete 11's terugvoer

Hallo Ria
Dankie vir jou terugvoer!
Mooi bly
Heidi

Laguna La Crete 11
Magda H - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sal dit beslis aanbeveel. Die uitsig is asemrowend.

Laguna La Crete 11's terugvoer

Dankie Magda,
Hoop om julle gou weer te sien.

Heidi

Laguna La Crete 11
Maurice G - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice G

Waarde vir geld.

Gerieflik en waarde vir geld. Baie gemaklik en netjies. Ek het dit baie geniet. Ek sal definitief weer daar bespreek.

Laguna La Crete 11's terugvoer

Hi Maurice,
Thank you for the review, hope to see you again.

Laguna La Crete 11
Petra Y - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en gerieflik.

Sien die sterre.

Laguna La Crete 11's terugvoer

Hi Petra,
Dankie vir die terugvoer!
Mooi bly.

Heidi

Laguna La Crete 11
Annatjie B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was daar vir besigheid, maar het die tyd geniet.

Die veiligheidshekke is moeilik om oop te kry en die stort is klein. Verder is alles lekker!

Werner B - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek, en goed toegerus.

Baie skoon en netjiese plek, het elke oomblik geniet.

Debra P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra P
Saam met vriende

Lekker!

Wonderlike vakansie! Laguna La Crete 11 is die beste vakansie ooit. Sal die eenheid aan enige iemand aanbeveel.

Shirley D - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley D
Saam met vriende

The apartment is very comfortably appointed and the view from the balcony is lovely.

It would be nice if toilet paper and towels were provided.

was R990
Vanaf R842
per nag (plek vir 6)
was R990
Vanaf R842
per nag (plek vir 6)
was R990
Vanaf R842
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Laguna La Crete, Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1MDM2MWE0LTU1ZWYtNDEyMS05NWJiLTU2ODU5YmFlNjkzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990, nou Vanaf R842  per nag (plek vir 6) 43 5 1 5 Laguna La Crete Selvey Avenue 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.83735547691 30.394381052301
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!