LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lahani Lodge | LekkeSlaap
+9

Lahani Lodge

B&B
Dubbelkamer
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer kan as 'n enkel- of dubbel-eenheid gebruik word. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat oorgetrek is met wit linne. Die beddens kan omskep word in 'n koninggrootte-bed vir paartjies. Verder is daar 'n en suite-badkamer, oopplan-kombuisie en 'n leefarea met 'n platskerm-TV teen die muur.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 betaal R100.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Indien die gas nie op daag nie, of in geval van kansellasies of verminderings wat minder as 7 dae voor die ooreengekome inklokdatum gemaak word, word 100% van die volle verblyfbedrag verbeur.
Kansellasies 7 tot 14 dae voor die ooreengekome inklokdatum gaan gepaard met verlies van 50% van die volle verblyfbedrag.
Kansellasies 30 dae of meer voor die ooreengekome inklokdatum gaan gepaard met terugbetaling van 100% van die verblyfbedrag.

Gesinseenheid
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim gesinskamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 (of 3 volwassenes). Die eenheid kan ook gebruik word as 'n enkel- of dubbel-eenheid na gelang van jou behoeftes. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat oorgetrek is met wit linne. Die beddens kan omskep word in 'n koninggrootte-bed vir paartjies. Verder is daar 'n en suite-badkamer, oopplan-kombuisie en 'n leefarea met 'n slaapbank en platskerm-TV teen die muur.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 betaal R100.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Indien die gas nie op daag nie, of in geval van kansellasies of verminderings wat minder as 7 dae voor die ooreengekome inklokdatum gemaak word, word 100% van die volle verblyfbedrag verbeur.
Kansellasies 7 tot 14 dae voor die ooreengekome inklokdatum gaan gepaard met verlies van 50% van die volle verblyfbedrag.
Kansellasies 30 dae of meer voor die ooreengekome inklokdatum gaan gepaard met terugbetaling van 100% van die verblyfbedrag.

Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benoni-weg 174A, Benoni-Noord, Benoni, 1500, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiNGZlODc1LTkzZjYtNDE2OC1iYWE4LWUyYmE3ZTk0MTk3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 174A, Benoni Road Benoni North 1500 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.135193492295 28.315490484238
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!